If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano

Liefdeslied

Flash is required!

Almal smeek my maande lank om 'n liefdeslied te skryf
asof ek maklik kan geboorte gee, met die leegheid in my lyf
ons sien jy so gelukkig skoor 'n tydskrif nou die dag
deel tog met ons lesers wat jou deesdae so laat lag

KOOR

Ek sê maar niks nie, glimlag net gedweë
hoeveel moet 'n mens die wêreld wys, hoe sit 'n mens jou teë
teen nuuskierigheid van mense wat so graag wil weet en ruik
aan die muskus van jou lelie en die mufheid van jou lyk

KOOR

CHORUS

CHORUS