If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Ouer Sinne (Deel 1) - Parenting (Part 1)

Flash is required!
Is jy honger / dors?
→Ja, ek is honger / dors.
→Nee, ek is nie honger nie.


Are you hungry / thirsty?
→Yes, I am hungry / thirsty.
→No, I am not hungry / thirsty.
Wat wil jy eet?
→Ek wil brood / 'n appel / 'n lemoen eet asseblief.

What do you want to eat?
→I want to eat bread / an apple / an orange please.
Eet al jou ertjies / kos / brusselspruite asseblief. Finish your peas / peas / meal / brussels sprouts, please.
Wil jy 'n glas melk / water hê?
→Ja, ek wil 'n glas melk / water hê asseblief.
→Nee, ek wil nie 'n glas water / melk hê nie.


Would you like a glass of milk / water?
→Yes, I want a glass of milk / water please.
→No, I don't want a glass of milk / water.
Wil jy speel?
→Ja, ek wil speel.
→Nee dankie; ek wil nie speel nie.


Do you want to play?
→Yes, I want to play.
→No thanks, I don't want to play.
Is jy moeg / vaak?
→Ja, ek is moeg / vaak.
→Nee, ek is nie moeg nie.


Are you tired / sleepy?
→Yes, I am tired / sleepy.
→No, I am not tired.
Sit jou speelgoed weg, asseblief. Put away your toys, please.
Dis tyd om te gaan slaap. It's time to go to sleep.
Dis tyd vir jou middag slapie. It's time for your nap.
Wil jy hê ek moet vir jou 'n storie lees? Would you like me to read you a story?
Wil jy jou teddiebeer / pop hê? Would you like your teddy bear / doll?
Wil jy jou kombersie hê? Would you like your blanket?
Is jy bang vir die donker? Are you scared of the dark?
Moenie bang wees nie. Don't be scared.
Kyk, daar is geen monsters onder die bed / in die kas nie. Look, there are no monsters under the bed / in the closet.
Jy is veilig hier. You are safe here.
Moenie jou suster / jou broer / my slaan nie. Don't hit your sister / brother / me.

Part 2 / Deel 2

Flash is required!
Wag asseblief. Wait, please.
Ek sal dit later doen. Nie nou nie. I will do it later. Not now.
Jy kan geen lekkers / koekies kry nie. You can't get any candy / cookies.
Net een lekker / koekie. Only one candy / cookie.
Gedra jouself asseblief. Behave, please.
Jy is 'n goeie / slim / mooi meisie. You are a good / smart / pretty girl!
Pasop! Watch out!
Hou op, asseblief. Stop that, please.
Moenie dit doen nie. Don't do that.
Sit asseblief. Sit down, please.
Moenie op my skree nie. Don't yell at me.
Ek het nie klaargepraat nie. I am not finished talking to you.
Sê vir jou broer / sussie / ma jy is jammer. Say 'sorry' to your brother / sister / mother.
Moenie weggaan nie. Don't go away.
Kom hier asseblief. Come here, please.
Bly in die huis asseblief. Stay inside, please.
Bly hier asseblief. Stay here, please.
Moet asseblief nie op die bed spring nie. Don't jump on the bed, please.

Part 3 / Deel 3

Flash is required!
Het jy seergekry?
→Ja, ek het seergekry.
→Nee, ek het nie seergekry nie.


Are you hurt?
→Yes, I am hurt.
→No, I am not hurt.
Waar is die eina?
→Die eina is hier.

Where does it hurt?
→It hurts there.
Laat ek sien waar jy seergekry het. / Waar is die eina? Let me see where it hurts.
Moenie huil nie. Don't cry. Wees braaf.
Ek sal later terug wees. I will be back later.
Wees soet. Be good!
Wil jy gaan pottie / wieps?
→Nee, ek wil nie gaan pottie / wieps nie.

Do you want to go potty / pee?
→I don't want to potty / pee.
Wil jy 'n speletjie speel?
→Ja ek wil 'n speletjie speel
→Nee, ek wil nie 'n speletjie speel nie.


Do you want to play a game?
→Yes, I want to play a game.
→No, I don't want to play a game.
Watter speletjie wil jy speel?
→Ek wil 'wolf' speel.

What game do you want to play?
→I want to play 'wolf'.
Wil jy TV kyk?
→Ja, ek wil TV kyk?
→Nee, ek wil nie TV kyk nie.


Do you want to watch TV?
→Yes, I want to watch TV.
→No, I don't want to watch TV.
Kom ons gaan parkie toe. Let's go to the park!
Kom ons gaan (speel op die) swaai. Let's go on the swing!

Activities