Dit is Wel met my Siel en Blye Versekering
Flash is required!
Other Songs
As spreke my pad op die aarde bestraal
Want droefheid en storms verniel
Wat my ook mag tref
deur die waarheid steeds verkry
Sal ek soek.
Dit is wel, met my siel
Dit verseker dat Jesus leef
want in my soeke
met liefde vergeef
ek was verlore
maar deur Sy bloed
is daar nou vrede
in my gemoed
Dit is my roemtaal
Dit is my lied
Omdat ek Jesus
ewig sal bied
Is dit wel, met jou siel?
English lyrics still to come
CHORUS





