If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Klompedraer

Flash is required!
O’ hoe wil ek jou naam    -
oor luidsprekers roep.    -
        
Hoe wil ek jou naam    -
van berge, dakke skreeu.    -
        
Jou naam, jy’s myne,    -
dat die hele wêreld weet.    -
        
In donker, wanneer dit nag is    -
fluister, fluister ek jou naam.    -
        
Ek roep jou saggies oor Touwsrivier,    -
Johannesburg tot in Amsterdam.    -
        
Hoor jy, op telepatie van die wind.    -
Ek roep jou angstig soos ’n kind.    -
        
Sal jy kom, O’ sal jy kom, klompedraer,    -
in die pienkwit, perskebot van my najaar ?    -