If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Waar staan jy nou?

Ossewaens was in D gekring,
lofliedere is tot God gesing,
dissipline word afgedwing,
om eie grond meegeding.

Wie is jy nou vreemdeling,
wie sit tans in jou binnekring,
is jy ruggraatlose swakkeling,
in Moederland nou banneling?

Meerderheid staan in sondekring,
dood is reeds die ontwikkeling,
oorlewing raak stil struweling,
kulture word tot een gedwing.

Gaan jy saam die vuur inspring,
sink jy alleen as die drenkeling,
laat kniee jou afwaarts dwing,
om Ware geloof terug te bring,
slegs dan smaak jy oorwinning.