If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Vasgevang 2

Skerp snydende swaard
van berus, berou, haat -
kerf, verskeur en verweer,
kloof worteldiep en wurg
diep binne elk been en murg,
tot laaste snikke uit lyf ontsnap
in herhaalde doodsgreep wurg

Onegalig flou die hartklop
wat met ieder power pomp,
meganies bloed vry laat vloei.
Soos nagmerrie- riller rolprent -
swart-slang gedrog in hoofrol.
Hoendervleis-koue, kil vrees -
weer en weer en weer groei