If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Objectives -- on this page and sub-pages you can:

  • read, hear and watch the story in simple form
  • listen to other videos (if available)
  • link to a presentation to help you tell the story
  • hear native speakers tell the story (sub-pages)
Flash is required!

The Link to: Die Drie Beertjies (to help you tell it yourself).


Pappa Beer, Mamma, Baba -- kos  bietjie warm -- stap in die woud

Mooi dogtertjie verdwaal -- beertjies se huis-- gaan in

Kos -- drie borde - te warm, koud, net reg, eet alles op.

Stoel groot, kleiner, kleinste stoeltjie -- sit -- te hard, sag, net reg.

Ggaan met die trappe op - slaapkamer. Drie beddens.
Lê - Pappa Beer se bed - te hard!"
Lê - Mamma Beer se bed - te sag!"
Lê sy op Baba Beertjie se bed - perfek, net reg -- raak aan die slaap.

Bere kom by die huis:
Pappa Beer sê, "Wie het hier aan my kos geëet?"
Mamma Beer sê, "Ja, en iemand het my kos geëet!"
Baba Beertjie sê, "Iemand het al my kos geëet!"

Pappa Beer sien sy stoel, "Maar iemand het op my stoel gesit!"
En Mamma Beer sê, "Ja, iemand het op my stoel gesit!"
En Baba Beertjie sê, "My stoel is gebreek!"

En Pappa Beer sê, "Wie was in ons huis?"

Die drie bere gaan slaap. Hullle gaan met die trappe op.
Pappa Beer sê, "Kyk net hier! Iemand het in my bed geslaap!"
En Mamma Beer sê, "Ja, en wie was dit wat in my bed geslaap het?"
En Baba Beertjie sê, "Hah! Daar is sy, daar is sy!"

Hardloop hulle na die bed -- dogtertjie word wakker, skrik, spring op, hardloop uit die huis.

Hulle het haar nooit weer in die woud gesien nie.

 

Letterkunde