If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Ek Wonder

Flash is required!
Flash is required!

Ek wonder of ek ooit sal weet
met watter lepel om te eet,
en of ek ooit my trui se knoop
sal vaskry voordat ek moet loop.
Ek weet nie hoekom ek so draai
as ek my das soek in die laai,
en wanneer ek vir Wagter soek
dan kom ek soms terug met 'n broek.

 

Copyright © A. de Witt, R. Bezuidenhout

 

Ek wonder of ek ooit sal weet
met watter lepel om te eet,
en of ek ooit my trui se knoop
sal vaskry voordat ek moet loop.
Ek weet nie hoekom ek so draai
as ek my das soek in die laai,
en wanneer ek vir Wagter soek
dan kom ek soms terug met 'n broek.

 

Copyright © A. de Witt, R. Bezuidenhout