If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



St. Tuiglik

Flash is required!

Ek sal vir jou adagio bring vandag,
wat jy nie kan hoor nie.
Ek sal vir jou 'n boek skryf, vannag
Wat jy nie kan lees nie.

want as ek oor jou huil,
lyk dit of ek nie kon sien nie.
en jou hart is iets wat nie meer kan voel nie.
Ek sal vir jou adagio bring vandag,
wat jy nie kan hoor nie.
Ek sal vir jou 'n boek skryf, vannag
Wat jy nie kan lees nie.
want as ek oor jou huil,
lyk dit of jy nie kon sien nie.
en jou hart is iets wat nie meer kan voel nie.

I will bring you adagio today
that you can not hear
I will write you a book, tonight
That you can not read.

because when I cry over you.
it seems like I could not see.
and your heart is something that can't feel anymore.
I will bring you adagio today
that you can not hear
I will write you a book, tonight
That you can not read.
because when I cry over you.
it seems like you could not see.
and your heart is something that can't feel anymore.