If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Raaisels

Flash is required!

Raaisels in die ritme van jou woorde;
Die legkaart val nou stuk-stuk uitmekaar.
Elke klein begeerte, elke groter hartstog vervaag,
Terwyl ek magteloos hier staan.

Spoke in die draaie van my drome;
Skerwe van 'n lewe saam met jou;
En elke klein begeerte,
Elke groter hartstog vervaag,
Terwyl ek magteloos hier staan.

Maar weet dat jy vir altyd my ewigheid sal bly;
My wese na jou roep en jou verstaan.
Die skadu van ons liefde,
Wat ek toevou met beelde,
Van 'n lewe, in 'n wêreld saam met jou.

Raaisels in die ritme van jou woorde;
Die legkaart val nou stuk-stuk uitmekaar.
En elke klein begeerte, elke groter hartstog vervaag,
Terwyl ek magteloos hier staan.

En weet dat jy vir altyd my ewigheid sal bly;
My wese na jou roep en jou verstaan.
Die skadu van ons liefde,
Wat ek toevou met beelde,
Van 'n lewe, in 'n wêreld saam met jou.

...jy my ewigheid sal bly;
my wese na jou roep en jou verstaan;
Die skadu van ons liefde,
Wat ek toevou met beelde,
Van 'n lewe, in 'n wêreld saam met jou... saam met jou.

Riddles in the rhythm of your words
The puzzle, piece for piece, falls apart
Every small desire, every greater passion dims
While I'm powerless, standing here.

Ghosts in the bends of my dreams
Pieces of a life, lived with you
And every small desire
Every greater passion dims
While I'm powerless, standing here.

But knows that you'll always be my eternity
My being calls you and understands you
The shadow of our love
That I'll cover with images
Of a life, lived in a world, with you.

Riddles in the rhythm of your words
The puzzle, piece for piece, falls apart
And every small desire, every greater passion dims
While I'm powerless, standing here.

And knows that you'll always be my eternity
My being calls you and understands you
The shadow of our love
That I cover with images
Of a life, lived in a world, with you.

you'll always be my eternity
my being calls you and understands you
The shadow of our love
That I'll cover with images
Of a life, lived in a world, with you... with you.

<small>(Thanks so much to Johannette for the translation)</small>