If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Aantrekhokkie

Flash is required!

Jou bleek vel word klam van die sweetdruppels
Jy's so breekbaar soos porselein
Jy't 'n kol op jou maag want jy weet voor jou siel
Hierdie nommer 12 broek is te klein

Jou elmboog stamp teen die afskorting
Elke deel wat kan in sal moet in
En wanneer die ritssluiter bo is
Gly dit af en moet jy weer voor begin

En op die minuut in jou evasgewaad
Vang jou oog die gordyne wat roer
En van voor af voel jy so verneder en kwaad
Oor die kind wat so skaamteloos loer

En soos jy bedruk voor die spieël staan
Uitgeput van emosie en pyn
Verduur jy die praatjies van langsaan
Ongevraagd hoor jy elke geheim

Die uittrekproses is tydrowend
Want die uitdaging is nou verby
En ken in die lug sê jy (ewe verskonend):
"Die broek lyk te goedkoop aan my"

Your pale skin glistens with sweat drops
You're as brittle as porcelain
You have a hollow in your stomach, because you know all too well
This number 12 pants is too small

Your elbow bumps against the cubicle
Every part that kan go in has to go in
And when the zip is up
It slides down and you've got to start all over

And on the minute in your Eve suit
You eye catches the curtains moving
And all over again you feel humiliated and angry
About the child peeping without shame

And as you stand there depressed in front of the mirror
Exhausted by emotion and pain
Enduing the talk from next door
Unsolicited you hear every secret

The undressing is time consuming
'Cause the challenge is over now
And chin in the air you say (apologetically):
"This pair of pants looks too cheap on me"