If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Hoe om dood te gaan

Twee meisie veldmuise sit elkeen met 'n pakkie kaaskrulle en praat oor hul kêrels.

Die een meisie muis haal 'n foto van haar kêrel uit en wys dit vir haar vriendin. (Dis 'n pragtige mannetjies muis met donker strepe oor sy breë skouers en 'n oop gesig.)
"Sjoe, maar hy's nogal 'handsome'!", sê die vriendin, "maar laat ek jou wys hoe my kêrel lyk", sê sy terwyl sy 'n foto uit haar handsakkie haal.

"My dinges, maar dis dan 'n vlermuis!" sê die ander vriendin onthits.

Geskok gryp sy die foto terug, kyk daarna en roep uit: "Die blikskottel!" "Hy vertel al die tyd vir my hy's 'n pilot !!!"