If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Baie harde werk

Gedurende die oorlog bevind 'n boer en sy seun hulle in die loopgraaf. 

Die seun vra: "Pa, hoeveel man is ons?" 

Pa sê:  "so 50". 

Seun vra: "... en hoeveel is die Ingelse rooibaadjies?" 

Pa sê:  "... so 10 000". 

Daar is 'n ruk lank stilte. 

Seun sê:  "Beteken dit ons gaan vandag weer deksels laat klaarmaak?"