If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Vanaand sit elke bobbejaan op sy krans

Daar onder op my oom se plaas
Is 'n hoë krans,
Waar bobbejane slim uit klim
En baie lekker dans
Van soggens vroeg tot laat toe saans.

Soms klim ons ook die rante uit;
As hulle ons gewaar
Daar op die berg, net om te terg
Sit hulle almal klaar.
Bôgom! Bôgom! spot ons daar.

Ons praat nou bobbejane-taal
Dit klink 'n bietjie Frans!
Met rond baljaar, roep ons mekaar
Op luide Afrikaans:
"Daar's nou 'n bobbejaan op elke krans!"