If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Tuiskoms

Flash is required!

Ek wil sing, net sing
en aan die Een en enige Skepper
lof en dank en hulde bring
vir ‘n lewe, net ‘n flits
- ‘n oomblik in Sy tyd -
om in lief te hê, te lag, te leef, te glo
en eindelik, klein en krom voor Hom,
ongemerk en onbesonge,
net weg te raak om tuis te kom.