If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Leef Voluit

poog om ten volle te leef en laat leef
slegs na goeie in lewe te streef
dinge wat ons reeds in lewe behaal het
soms onoorwonne, soms gefaal het
 
slegs aan jou gegun een kort kans
om op lirieke van die lewe te dans
worteldiep, ver in hartkamer te delf
daar opnuut te ontdek – jouself
 
vermy onnodige roem op rykdom en geld
bewonder eerder Sy unieke skepping in veld
vloei van liefde en vergifnis sterk deur are
speel lieflike melodieë op hart se snare
 
kyk vorentoe en hef hemelwaarts jou kop
vergeet en vergewe is soos bitter en soet
soet vir suiwer gesonde ritme van hartklop
bitter vergiftig, dood suurstofryke bloed