If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Vulkaanklip (Carina Stander)

Flash is required!

Hawaii


vulkaanklip is die naghemel van ‘n eiland
vulkaanklip is swart vlegsels met koper spikkels
vulkaanklip is vuurvlieë in die wonde van God


wanneer pluimsteen spat
word die reënwoud
in ‘n oogwink
‘n blink begraafplaas


skaars ‘n armlengte onder jou voet
vloei riviere van vuur
rooi soos Bloed
rooi soos Bloed