If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Biografie

Richard van der Westhuizen is ‘n bekende Suid Afrikaanse akteur, sanger en liedjieskrywer. In ‘n loopbaan wat strek oor bykans 30 jaar speel hy verskeie hoofrolle op die verhoog, televisie, radio en in rolprente. Hy stel ook 6 musiekalbums vry, waarvan twee goue status behaal. Richard van der Westhuizen is a well known South African actor, singer and songwriter. In a career spanning some 30 years he has played leading roles in theatre, television, radio theatre and films. He has also released 6 music albums, two of which achieved gold status.
In 1986 skryf en sing hy die temalied vir die gewilde televisiereeks, Ballade vir ‘n Enkeling, en kort daarna volg hy dit op met Tussen Treine, wat ‘n groot treffer word. Beide liedjies is nog steeds uiters gewild, en word nog gereeld deur verskeie kunstenaars gesing. Sy mees onlangse album is Songs uit my Binnesak (2005), en hy werk tans aan ‘n nuwe album.. He wrote and sang the theme song for the popular TV series, Ballade vir ‘n Enkeling (Ballad for a Loner) in 1986, and followed that with Tussen Treine (Between Trains), which became a huge hit. His last album to date was Songs uit my Binnesak (Songs from my inside pocket), and he is currently recording a new album.
In 2008 word Richard genomineer vir ‘n SAFTA-toekenning as beste akteur vir sy werk in Andries Plak vir die SABC. Richard was nominated for a SAFTA (South African film and television academy) award for best actor in 2008.