If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Suikerbos

Flash is required!

O suikerbos ek wil jou hê ...
Maar ek sukkel so om dit vir jou te sê

Want jy sien ek is maar eintlik 'n bietjie skaam
Ek bloes my vrek by die aanhoor van jou naam
Ek moes al so veel verloor oor ek so skaam is
En nou sien ek jou en François deesdae saam.
Hy kan nie Frans praat nie, hy lieg vir jou.
Hy't selfs sy taalkunde in matriek verbrou
Hy kan nie handdruk nie, sy greep is te vlou.
En nou sien ek hom deesdae veels te veel by jou.

KOOR

O suikerbos ek wil jou hê ...
En ek wonder of ek dit ooit vir jou gaan sê.

Want sien ek is maar eintlik 'n bietjie skaam.
Ek bloes my vrek by die aanhoor van jou naam.
Ek moes al veel verloor oor ek so skaam is.
En nou sien ek jou en François deesdae saam.
Hy't nie 'n plaas nie vrou, hy lieg vir jou.
Hy speel nie rugby nie, want hy kneus te gou.
Die wêreld weet wat voer hy in die mou.
En ek sien ek hom deesdae veels te veel by jou.

KOOR

O suikerbos ek wil jou hê ...
En ek wonder of ek dit ooit vir jou gaan sê.

Sien ek is nog altyd 'n bietjie skaam.
Ek bloes my vrek by die aanhoor van jou naam.
En ek moes al veel verloor oor ek so skaam is.
En nou sien ek jou en François heeldag saam.
Daai bloedrooi sportmotor behoort aan sy pa.
En voor hy uitgaan saans vra hy eers sy ma.
Hy speel toneel, en dit is wat my pla.
Jy gaan toe wraggies hier en sê mooi 'Ja'.

KOOR

O suikerbos ek wou jou hê ...
As ek dit maar net betyds vir jou kon sê

Ag, nou ja....

O sugar babes I want you bad ..
But I battle to tell you so

'Cause you see, I am actually a little bashful
I blush like crazy when I hear your name
I have lost so much because I am so shy
And now these days I see you and François together.
He can't speak any French. He's lying to you.
He even blew his grammar in his final year
His hand shake is pathetic, his grip is too weak.
And now I see hum these days far too often by you.

CHORUS

O sugar babes I want you bad ..
And I wonder if I'm ever going to tell you so.

'Cause see I am actually a little shy.
I blush like crazy when I hear your name
I have lost so much because I am so shy.
And now these days I see you and François together.
He does not have a farm woman, he;s lying to you.
He does not play rugby, 'cause he bruises to quickly.
The world knows what he is up to.
And I see him these days far too often by you.

CHORUS

Sugarbabe I want you bad ..
And I wonder if I'm ever going to tell you so.

See, I've always been a little shy.
I blush like crazy when I hear your name
I've had to lose so much because I am so shy.
I see you and François together all day.
That blood red sports car belongs to his dad.
And when he goes out at night he has to ask his mom.
He is into acting, and that is what bothers me so.
You darn well went ahead and said 'Yes'.

CHORUS

O sugar babes I wanted you bad ..
If only I could have told you so in time

Oh well, whatever...