If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Gister (Wat het ek gedoen?)

Flash is required!

Wat het ek gister gedoen?

TIPS: Focus on past tense narration (HET, WAS, TOE).

  • HET: Ek het laat geslaap. Ek het die hele dag gewerk. 
  • WAS: Ek was by die dokter, toe (when) die storm begin het.  Dit was 'n warm dag.
  • TOE (...and then...)" [Events in linear order] Ek het geslaap en toe het ek wakker geword, en toe het ek opgestaan, en toe het ek my tande geborsel en geskeer. Toe eet ek gou en luister na die nuus, en toe gaan ek werk toe. (Using past or present with TOE is the same, it is past tense. 2nd group conj - puls the first verb to the front)
  • TOE (wanneer) TOE hy my gebel het, het ek die telefoon geantwoord. TOE jy gewerk het, was niemand daar nie. Ek was nie daar toe hy gewerk het nie. Almal wonder waar sy was toe dit so hard gereën het. (3rd Group Conjunction - pushes all verbs to the end of the clause.)