If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Huwelik Seremonie

Flash is required!
Ek, <wife's name>I, <wife's name>
neem jou <husband's name>take you, <husband's name>
as my manto be my husband
om sy aan sy met jou
die goeie en die moeilike tye te deel.
to share the good times
and hard times side by side.
Nederig gee ek jou my handI humbly give you my hand
en my hartand my heart
en plegtig betuig ek as I pledge
my geloof en my liefde aan jou.my faith and love to you.
Net soos met hierdie ringJust as this ring
gee ek jou vandag I give you today
'n eindelose liefdeskring;is a circle without end,
my liefde vir jou is ewig.my love for you is eternal.
Omdat dit gemaak isJust as it is made
van onverweerbare materie,of incorruptible substance,
sal my verbintenis aan jou nooit faal nie.my commitment to you will never fail.
Jy is my metgesel in alle dinge,You are my partner in all things,
en alle dinge sal onsand all things will we
van nou af saam deel.share together from this day forth.
Moet nooit van my versoekEntreat me not
om jou te verlaat nie,to leave you,
nog om terug te keer van om jou te volg,or to return from following after you,
want waar jy ookal gaan, sal ek gaan, For where you go I will go,
en waar jy bly, sal ek wees.and where you stay I will stay.
Jou mense sal my mense wees, Your people will be my people,
en jou God, my God.and your God will be my God.
En waar jy sterf, sal ek sterf And where you die, I will die
en ook daar begrawe word. and there I will be buried.
Mag die Here met my doen May the Lord do with me
en selfs meer in enige ietsand more if anything
tot die dood jou van my skei.but death parts you from me.
Met hierdie ring, trou ek met jou.With this ring, I thee wed.