If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Voorbeeld

Flash is required!

Faces - Gesigte

NB. Study this vocabulary first.

Describe faces of your choice.

1. Wat is aan die gesig of nek?
    (tatoeërmerke, ringe, bril, kopdoek, hoed, haarknippie, baard, snor)

2. Beskryf die gesig.
    (oog-oë: oop, toe, kleur[bruin, groen, blou], groot, klein, skrefies, naby aan mekaar, ver uitmekaar)
    (neus: lank, kort, dun, dik, krom, skeef, bonkig)
    (mond: dun lippe, dik, skeef, oop, toe, geswel)
    (ore: klein, groot, bakore)
    (voorkop: hoë, oop, letsels
    (wangbene, wenkbroue, ken, tong, tande)
    (vel: lig, donker, glad, letsels, grof, gerimpeld, bruingebrand, stoppelbaard)

3. Vergelyk gesigte.
    Study the grammar lesson Degrees of Comparison.
    (groter as, kleiner as, net so donker soos, donkerder as, die grootste)

Voorbeelde:

  • Haar neus is die kleinste.
  • Sy neus is groter as haar neus.
  • Sy hare is die swartste.
  • Sy het die meeste hare.
  • Sy oë is net so groot soos haar oë.