If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Backpacking - 'n Staptoer

Wat pak jy in jou rugsak?

Vir 'n staptoer: (i) 'n slaapsak; (ii) Klere: onderklere (onderbroeke en onderhemde), hemde, broeke, drie pare kouse, 'n hoed, handskoene, 'n reënjas, 'n ligte jas, 'n kopdoek (bandanna); (iii) Swaar artikels: waterbottel, stofie, flitslig, tou; (iv) Ligte artikels: vuurhoudjies, noodhulp artikels, toiletware (seep, floss, tandeborsel en tandepasta, room, sonbrandmiddel; Sagte artikels: klerasie, sommige noodhulp artikels soos verbande en pleisters, ligte handdoek, 'n kussing en 'n kombers.

Pak vir 'n trip

Flash is required!

Wat pak jy vir 'n trip na 'n konferensie?

In my tas: klere (onderklere, 3 hemde, twee lang broeke, 'n das, 'n trui, twee pare sokkies, t-hemp en kortbroek en tekkies (gym shoes), toiletware (tandepasta, tandeborsel, flos, skeermes, seep, naelvyltjie, 'n paar pleisters)

In my handbagasie: my skootrekenaar, my selfoon, 'n paar penne, papier, 'n boek of twee, my vlugkaartjies, my beursie met my rybewys en my kredietkaart.

Gaan kyk na: http://upl.codeq.info/