If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Tyd (Analogies & Digitaal)

Hoe laat is dit?

Flash is required!

Flash is required!

Flash is required!

Hoe laat doen jy wat?

  1. Hoe laat staan jy op?
  2. Hoe laat eet jy ontbyt?
  3. Hoe laat gaan jy werk (skool) toe?
  4. Hoe laat eet jy middagete?
  5. Tot hoe laat werk (studeer) jy?
  6. Hoe laat eet jy aandete?
  7. Tot hoe laat bly jy wakker? OF Hoe laat gaan slaap jy?

Vir hoe lank doen jy dit?

  1. (Vir ongeveer ...) Hoe lank slaap jy elke aand?
  2. Hoe lank bad jy?
  3. Hoe lank is jou reis na die werk (skool)?
  4. Hoe lank is jou middagete?
  5. Vir hoe lank werk jy elke dag?
  6. Vir hoe lank lees jy elke week?
  7. Vir hoe lank oefen jy elke week?
  8. Vir hoe lank kan jy jou asem ophou?

Note: Please redo each sentence in the past and future as well.