If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Praat oor kos ...

Watter maaltye is daar in die dag?

  • ontbyt, middagete, aandete

Wat eet en drink jy vir ontbyt?

  • graanvlokkies met warm melk, mieliepap, hawermout,
  • gebakte eiers, spek, roosterbrood met kaas en konfyt, vrugte
  • water, koffie, melk, warm sjokolade, vrugtesap (lemoensap, appelsap)

Wat eet en drink jy vir middagete?

  • toebroodjies, pasta, rys en vleis
  • vrugte (appel, piesang, perske, lemoen, druiwe)
  • water, melk, koffie, vrugtesap, koeldrank, tee

Wat eet en drink jy vir aandete?

  • voorgereg (sop, broodrolletjie, slaai)
  • hoofgereg (aartappels, ertjies, pampoen, spinasie, groenbone, vleis)
  • nagereg (roomys, vlae, vrugteslaai, koek)
  • water, wyn, koffie, tee, bier, vrugtesap, melk