If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
English
Français
Deutsch
Italiano



Info-Box

Google Ads may go here

Klere vir elke dag

WAT DRA JY ...

1. ... bed toe?

  • slaapklere
  • 'n T-hemp
  • onderklere

2. ... skool toe?

  • (mans en vrouens) jeans
  • lang broek
  • t-hemp, trui

3. ... werk toe?

  • (mans) 'n langmou hemp en 'n langbroek, 'n das, 'n baadjie
  • (vrouens) 'n broekpak, 'n rok, hoëhak skoene

4. ... by die huis?

  • (mans) kort broek, t-hemp, tekkies of plakkies
  • (vrouens) jeans, t-hemp, tekkies of plakkies

5. ... kerk toe?

  • (mans) 'n langmou hemp en 'n langbroek, 'n das
  • (vrouens) 'n mooi rok, sykouse, hoëhak skoene

6. ... na 'n dinee of opera toe?

  • (mans) 'n swart pak, wit hemp, das of strikdas
  • (vrouens) 'n formele rok, handskoene, hoed, serp

7. ... as jy in die tuin werk?

  • hoed,
  • ou broek
  • ou hemp
  • gemaklike skoene

8. ... strand toe?

  • swemklere
  • hoed
  • handdoek

9. ... as dit koud is?

  • 'n trui
  • 'n mus of hoed
  • 'n serp
  • handskoene
  • dik kouse

10. ... as dit reën?

  • 'n reënjas
  • 'n sambreel